Woord van die week: hoofbrekens

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
hoofbrekens, ook hoofbrekings

Betekenis:
1 strawwe verstandelike inspanning: Hierdie kopkrapper het wiskundiges oor die jare al baie hoofbrekens besorg
2 bekommernis, kwellings, sorge: Die kinders besorg hul ouers hoofbrekens

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.