Woord van die week: individu

Argieffoto (Foto: Magnascan, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Magnascan, Pixabay)

Woord:
individu

Betekenis:
enkeling

Waar kom dit vandaan?
In dié woord sien ons duidelik die spore van die Engelse divide, dit wil sê “verdeel” (uit Latyn dividere). Die in- vooraan die woord beteken “nie”, sodat ʼn individu nie verdeelbaar is nie – hoewel ʼn mens soms wil hê dat iemand in stukke moet breek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

wessel ebersohn ·

Ek is onsteld oor die geweldige en onregverdige verhoging in die prys van droë vrugte en neute. Ek dink iewers word ‘n massiewe wins gemaak en ons pensioenarisse wat op aalmoese leef ly veral daaronder. Neute en droë vrugte vorm ‘n belangrike deel van ons dieët, maar ons kan dit net nie meer bekostig nie….

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.