Woord van die week: intelligensie

Foto: Shutterstock

Woord: intelligensie

Betekenis: vermoë om te verstaan, skranderheid

Waar kom dit vandaan?
Niemand ken jou so goed soos jyself nie. Êrens in jou lewe moet jy begin weet of jy Nobelprysmateriaal is of nie. Die oorsprong van die woord is Latyn intus lego met die verstommende uitleg: “Ek lees binne my”. Enigeen wat dit kan doen, het die mag om te verstaan en iets vinnig te begryp.

Bron: Dr Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue, uitgegee deur NB Uitgewers

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Anton ·

Grillerige foto! Hoekom beeld julle intelligensie so uit? Uiters creepy!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.