Woord van die week: kets

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
Kets

Betekenis:
1 (vuurwapen, enjin, ens.) nie afgaan/ontsteek nie; weier: Sy geweer het gekets. My motor kets as dit koud is.
2 ʼn wegskrammende geluid maak; afskram: Die klippies kets teen die motor se modderskerm.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Wat-ek-lees ·

Sou ‘kets’ ook gebruik word vir die afrikaans wanneer ‘n ouerige motor swaar trek teen ‘n opdraende en a.g.v. die enjin se instelling en die gehalte brandstof te ‘ping’ in die engelse taal?
“Ping” = “a sharp sudden ringing sound as of a bullet striking a hard surface”.
Ek het dit so dat my vader daardie woord (ping) gebruik het wanneer ons 1938 Chev met tussenposes so gemaak het.
Wat sê die taalkundiges?

Marius Nortje ·

Ek wens my vrou wil bietjie kets(op hou om so af te gaan)…

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.