Woord van die week: Kokkedoor

rooster-1288446_1920Woord:
Kokkedoor

Betekenis:
Persoon van aansien met wie gespot word omdat hy vertonerig of grootdoenerig is.

Waar kom dit vandaan?
Waarskynlik deur volksetimologie ontstaan uit Fr. coq d’or “haan van goud”, ‘n prestasietoekenning in die joernalistiek en restourantwese.

Bron: Woordeboek van die Afrikaanse Taal

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Hannah ·

Baie dankie vir die mooi juweel! Kan nogal aan ‘n paar van hulle dink tussen my kennisse! :)

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.