Woord:
Kokkedoor
Betekenis:
Persoon van aansien met wie gespot word omdat hy vertonerig of grootdoenerig is.
Waar kom dit vandaan?
Waarskynlik deur volksetimologie ontstaan uit Fr. coq d’or “haan van goud”, ‘n prestasietoekenning in die joernalistiek en restourantwese.
Bron: Woordeboek van die Afrikaanse Taal
Baie dankie vir die mooi juweel! Kan nogal aan ‘n paar van hulle dink tussen my kennisse! :)