Woord van die week: krupsies

Argieffoto (Foto: congerdesign, Pixabay)

Uitdrukking:
Vol krupsies wees

Betekenis:
Vol denkbeeldige kwale wees

Waar kom dit vandaan?
Krupsies is ‘n vervorming van Middelnederlands corrupties wat “bederf, veral van die liggaam” beteken het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.