Woord van die week: maaifoedie

unknown-1769656_640Woord: maaifoedie. ʼn Vabond. An imp. VABOND

Betekenis: ʼn Samestelling van Portugees mãe of mãi, Maleis-Portugees may wat “moeder” beteken en Portugees fodér (uit Frans foutre “gemeenskap hê”). Maifodér was dus dieselfde as die Nederlands moerneuker.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Pine ·

My oupa se woord wat hy gebruik het as hy regtig kwaad was. Geen ander vloekwoord ooit oor sy lippe. Oorlede in 1986 op 94 jaar. Nog nooit ander mense die woord hoor gebruik nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.