Woord van die week: matriek

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
matriek

Betekenis:
eindeksamen in die hoërskool

Waar kom dit vandaan?
Die woord het in sy Latynse oorsprong die werkwoord matriculare wat “registreer” beteken. In Rome het dit beteken dat jy jou naam vir die openbare register moes opgee sodat jy nie dalk onvriendelik oorgeslaan word vir oorlog, belasting of wat ook al nie.

Dié taalbrokkie is oorspronklik gepubliseer in dr Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue (uitgegee deur NB Uitgewers)
Koop die boek: Graffiti Boeke
Prys: R225-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.