Woord:
pajamas
Betekenis:
nagklere
Waar kom dit vandaan?
Hierdie kleredrag is deur Moslems in Indië gedra, en is pai jamahs genoem waar die Europeërs dit ontdek het. Dit was ʼn wye broek wat by die middellyf vasgebind is. Maar oorspronklik kom die woord waarskynlik uit Persies paejamah, letterlik “beenklere”.
Dié taalbrokkie is oorspronklik gepubliseer in dr Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue (uitgegee deur NB Uitgewers)
Koop die boek by Graffiti Boeke
Prys: R225-00*
*Prys onderhewig aan verandering
daar is natuurlik iets soos nagklere ook.