Woord van die week: pajamas

Argieffoto

Woord:
pajamas

Betekenis:
nagklere

Waar kom dit vandaan?
Hierdie kleredrag is deur Moslems in Indië gedra, en is pai jamahs genoem waar die Europeërs dit ontdek het. Dit was ʼn wye broek wat by die middellyf vasgebind is. Maar oorspronklik kom die woord waarskynlik uit Persies paejamah, letterlik “beenklere”.

Dié taalbrokkie is oorspronklik gepubliseer in dr Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue (uitgegee deur NB Uitgewers)
Koop die boek by Graffiti Boeke
Prys: R225-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.