Woord:
piekfyn
Betekenis:
Besonder goed, keurig.
Waar kom dit vandaan?
Uit Nederlands piekfyn (1873).
Nederlands piekfyn uit gewestelike Duitspiekfyn. Piek in Duits het die betekenis “voortreflik” en is verwant aan puik.
Hierdie brokkie is aan Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.