Woord van die week: rammetjie-uitnek

Argieffoto (Foto: Hans, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Hans, Pixabay)

Woord:
‘n Rammetjie-uitnek

Betekenis:
‘n Windmakerige persoon

Waar kom dit vandaan?
‘n Skaapram spring soms met stywe bene en so ‘n krom nek asof hy ‘n geveg wil begin, maar dit is net skyn; vandaar die beeld in die spreekwoord

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.