Woord van die week: taalbederwer

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
taalbederwer

Betekenis:
(afkeurend) iemand wat veroorsaak dat taal agteruitgaan of verswak as gevolg van (sogenaamde) foutiewe/slordige gebruik

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Karma ·

As ek so party kommentators se kommentare op Maroela se webwerf lees, dan dink ek 80% van diegene wat so veg vir die behoud van Afrikaans is taalbederwers. Bitter min mense kan regtig korrek spel …

Maria van Dieweeck ·

Dankie Maroela, vir al die heerlike taaltoffies! Sou dit nie moontlik wees om n oorsprong aanduiding van woorde te gee nie? Afrikaans is so besonders interessant in hierdie opsig!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.