Woord: verfomfaai

modigliani-1444594_1920Woord: 
verfomfaai, verfonkfaai (geselstrant)
OOK: befomfaai, befonkfaai

Betekenis:
1 Slordig maak, verfrommel, verkreukel: Die baadjie sien daar verfomfaaid uit. ʼn Verfomfaaide hoed.
2 Deurmekaar maak; in wanorde bring: Nou verfomfaai jy my hele voorstel met jou lawwe opmerkings. Met sy onnoselheid het hy die hele saak verfomfaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

H Calitz ·

‘n Geliefde woord en die afdruk van ‘n geliefde skildery – how lucky can a girl get?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.