Woord vir die week: negosiekas

Foto: Pixabay

Woord: negosiekas
Uitdrukking: As ’n negosiekas ’n stoel word.
Betekenis: As niks iets word. When nobody becomes somebody.
VERBETER.

Negosie is ’n verouderde woord vir veral kruideniersware.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Afrikaanse Knaap ·

Ons parlement is vol negosiekaste wat stoelle geword het.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.