Woord: vloot

Argieffoto (Foto: jill111, Pixabay)

Argieffoto (Foto: jill111, Pixabay)

Woord:
vloot

Betekenis:
aantal skepe wat saam vaar, hoort

Waar kom dit vandaan?
‘n Interessante verskynsel is dat ‘n aantal blare, akkerdoppe, kurkproppe en dergelike ook ‘n vloot is. Nie in vandag se terme nie, maar in die ongekorrupteerde betekenis van eeue gelede. ‘n Vloot was enigiets wat kon dryf, soos ons uit die Engels float kan sien.

Dié taalbrokkie is oorspronklik gepubliseer in dr Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue (uitgegee deur NB Uitgewers)
Koop die boek: Graffiti Boeke
Prys: R225-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.