Woord: Vrydag

Argieffoto

Woord:
Vrydag

Betekenis:
dag voor Saterdag wat op Donderdag volg

Waar kom dit vandaan?
Genoem na die Noorse godin van getroude liefde, Frigg, by alle Germane bekend en by die Suid-Germane as Frija. Sy is die beskermgoding van die huwelik en moederskap.

In ʼn stadium is ʼn ooreenkoms gesien tussen Frigg en die Romeinse godin Venus, want albei se name leef voort in Vrydag (Frigg-dag) en Latyn dies veneris (“die dag van Venus”).

Dié interessante brokkie is gepubliseer in dr. Anton F Prinsloo se boek, Die aap in jou koffie (Afrikaanse eponieme van A tot Z).
Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R250-00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.