Woord: weids

Die Alpe in Switserland Foto: ALAMY

Die Alpe in Switserland Foto: ALAMY

Woord:
weids

Betekenis:
Luisterryk, vol prag en praal; groots, pragtig: ‘n Weidse uitsig, weidse praal, kleredrag.
Die ooptes was vir hom te veel en te weids (Etienne van Heerden).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.