Woord: witbroodjie

Argieffoto. (Foto: Ben White/Unsplash)

Woord:
witbroodjie

Betekenis:
Gunstelingpersoon of iemand wat voorgetrek word.

Waar kom dit vandaan?
Afleiding met -ie van witbrood, so genoem omdat witbrood tydens die Tweede Wêreldoorlog (1939 – 1945) baie skaars en dus baie gesog was, vandaar waarskynlik die vergelyking met ʼn gunstelingpersoon. Eerste optekening in Afrikaans in Patriotwoordeboek (1902) in die samestelling witbroodskind.

Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA)

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.