Woordspeletjie: voorwerpe-raai

Verbind die voorwerpe in kolom A met hul beskrywings in kolom B.
(Die antwoorde verskyn onderaan, maar probeer om nie te loer nie!)

TreilRosyntjiepoeding
ChrismaDoopbak
WaterbulTreknet
AmfoorSkermdegen
VontTwee-oorkruik
WindvaanSalfolie
DiopterToringhaan
UlsterHuisgode
TerafimVisier
FloretWinterjas

 

 

 

 

 

 

Antwoorde:
Treil = Treknet
Chrisma = Salfolie
Waterbul = Rosyntjiepoeding
Amfoor = Twee-oorkruik
Vont = Doopbak
Windvaan = Toringhaan
Diopter = Visier
Ulster = Winterjas
Terafim = Huisgode
Floret = Skermdegen

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.