Terugblik: Die FAK kom tot stand

In dié week van Desember word die totstandkoming van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) herdenk. Kaz McFadden het op 16 Desember sy verjaarsdag gevier en die afsterwe van bekendes soos Merwede van der Merwe word herdenk.

In dié terugblik word gebeure, geboortes, sterftes en uitvindsels ingesluit wat spesifiek relevant tot die Afrikaanse taal is.

Gebeure

18 Desember

Die FAK is tydens ‘n volkskongres op 18 en 19 Desember 1929 in Bloemfontein gestig. Dié organisasie se leuse was ‘Handhaaf en Bou’ en die eerste uitvoerende komitee het bestaan uit NJ van der Merwe, TJ Hugo, LJ Erasmus, EC Pienaar en MM Jansen.

Geboortes

16 Desember

18 Desember

  • 1949 – Dawie Malan, Suid-Afrikaanse akteur en toneelregisseur († 1988).

19 Desember

  • 1927 – Dirk Kotzé, Suid-Afrikaanse geskiedkundige († 1992).

Adam Small (Foto verskaf deur die Breytenbach-sentrum)

21 Desember

22 Desember

Sterftes

17 Desember

  • 1929 – Nellie du Toit, ‘n Suid-Afrikaanse liriese sopraan († 2018).

20 Desember

Vir meer inligting oor geskiedkundige gebeure rondom Afrikaans besoek die Afrikaanse Wikipedia-webwerf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.