[Video] ‘Afrikaans is die mooiste taal wat bestaan’

Hierdie advertensie in die Afrikaans.com-veldtog raak Afrikaanssprekendes se harte landswyd en word wyd op sosiale media gedeel. Neem gerus self deel aan Afrikaans.com se veldtog, “Hoe lyk jou Afrikaans?” Besoek Afrikaans.com/

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Hannetjie ·

Ek stem saam. selfs ‘n Russiese vrou het onlangs op Rsg gesê dat daar heelwat Russe is wat Afrikaans leer en vir haar is dit die mooiste taal. Sy was nog net 1 keer in SA. Net jammer sommige Afrikaanse mense praat swak Afrikaans.

John ·

Hannetjie, ek stem. Ongelukig blyk dit ook in die’ geval dat die duiwel ook oor ‘n plan B beskik om Afrikaans te vernietig. Hy gaan ‘n paar stappe volg want hy sien baie Afrikaners is so angstig om die taal te red, dat hulle dit uiteindelik gaan weggee. Die uiteinde gaan wees dat ons sal erken dat Afrikaans eintlik die eiendom van die Kaap se Kleurlinge en Maleiers is/was. (‘Mark my words’ ). Natuurlik weer lekkir ou Tjan… se skeld…

Pietsepan ·

Ek sê dit nog altyd. Luister mooi en wys my die ander taal wat meer klanke het as Afrikaans. Ooi, oi, aai, ai, ê, ee, eë, u, uu, ui, eu, eeu, ie, ei, oë, oe en daar is nog. Hoeveel tale bestaan met dubbel klinkers. Die taal is so mooi dat ek gril as mense praat met Engelse woorde tussenin. Los daai Engelse woorde vir die Engelse.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.