Video: Duisende nuwe woorde in HAT

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Al ooit gehoor van die woorde “blieng” en “skorro-skorro”? Dit is maar net ‘n handjievol van die 3 228 nuwe trefwoorde wat in die sesde uitgawe van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal opgeneem is.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

Nic ·

Hoop dis nuwe woorde en nie ‘n klomp gesteeldes nie! ‘Blieng’ lyk al reeds vir my verdag.

MJL ·

“Skorro-skorro” is lokasietaal. Dit is nie Afrikaans nie. “Blieng” nog minder! Wie probeer ons ter wille wees?

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.