Video: “Jy moet hard leer en baie lees om goed te kan spel”

Die video volg onderaan die berig. Skoolkinders se goeie spelling sorg nie net vir goeie punte nie; dit het hulle nou ook groot geld in die sak gebring. By die ATKV se spelkompetisie vir Afrikaanse laerskoolleerlinge het die graad 6’e en 7’s sommer korte mette gemaak van woorde soos “majestueuse”, “klinknaelbroek”, “analfabeet” en “akwarium”.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.