Video: Kwinkslae, spitsvondighede tydens debatskompetisie

Afrikaanse-debatskompetisie-2015

Dit was Tukkies en die Pukke in die eindronde van vanjaar se debatskompetisie. Foto: ‘n Skermskoot uit die video.

Die studentedorp Potchefstroom het gasheer gespeel vir die eindronde van die ATKV se Afrikaanse universiteitsdebatskompetisie.

Die deelnemers het gedebatteer oor onderwerpe soos privatisering van staatsinstellings, die kwaliteit van Afrikaanse rolprente en sensuur op kunstefeeste.

Daniëlla van Heerden het die verslag saamgestel:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.