
Dit was Tukkies en die Pukke in die eindronde van vanjaar se debatskompetisie. Foto: ‘n Skermskoot uit die video.
Die studentedorp Potchefstroom het gasheer gespeel vir die eindronde van die ATKV se Afrikaanse universiteitsdebatskompetisie.
Die deelnemers het gedebatteer oor onderwerpe soos privatisering van staatsinstellings, die kwaliteit van Afrikaanse rolprente en sensuur op kunstefeeste.
Daniëlla van Heerden het die verslag saamgestel: