[Video] Prof. TT Cloete oor sy gedigte op die stuurwiel

tt-cloete02

Prof TT Cloete. Foto: Skermskoot uit video

Die geliefde en bekroonde digter prof. TT Cloete is Woensdagoggend in die ouderdom van 91 oorlede.
Maroela Media het verlede jaar met hom gesels oor hoe hy soms aan die skryf gegaan het terwyl hy bestuur het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.