[Video] Prof. TT vertel van sy loopbaan en dié goed wat nie gemeet kan word nie

Prof TT Cloete Foto: www.uj.ac.za

Prof TT Cloete Foto: www.uj.ac.za

Die digter prof. TT Cloete was ’n letterkundige reus en het meer as 150 wetenskaplike artikels oor die Afrikaanse letterkunde geskryf en daarmee saam meer as ’n twintigtal boeke en monografieë. Hy het bydraes gelewer tot talle versamelstudies en het ook verskillende vertalings uit die Franse letterkunde gedoen.

Cloete is Woensdagoggend in die ouderdom van 91 in Potchefstroom oorlede.

Maroela Media het verlede jaar met hom gesels oor sy loopbaan. Hy gesels ook oor die goed in die lewe wat werklik belangrik is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.