Video: Suzelle en ander bekendes vier internasionale moedertaaldag

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Nal’ibali het spesiaal vir internasionale moedertaaldag ʼn video saamgestel waarin bekendes stories in tale lees wat hulle nie verstaan nie.

Die YouTube-sensasie Suzelle, Zolani Mahola van Freshlygroud en die twee sokkerspelers Cecil Lolo en Ziyaad Eksteen probeer die stories lees – met komiese gevolge!

Nal’ibali is ʼn veldtog wat hom daarop toespits om seker te maak dat lees weer “lekker” sal wees.

Klik hier om meer te lees oor die saamstel van die video.
Klik hier om meer te lees oor Nal’ibali.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.