Video: Vertel jou plaasaanvalle-storie

Die Solidariteit Beweging het vandeesweek ’n aksieplan as deel van hul veldtog teen plaasaanvalle bekendgestel. Die eerste been van die veldtog, genaamd Vertel jou Storie, is ook bekendgestel en bied aan die publiek die geleentheid om plaasaanvalle waardeur hulle geraak is, te laat opteken sodat dit later vanjaar in ’n ‘boeke-monument’ opgeneem kan word. Meer as 2 600 plaasaanvalle is reeds gelys en was verlede jaar in die boek, Treurgrond, opgeteken.

Lees meer hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.