[Video] Waarom ruik ou boeke so lekker?

Argieffoto

Argieffoto

Sodra jy in ʼn biblioteek of studeerkamer instap, is daar ʼn baie bekende reuk: ʼn geur waaraan boekwurms soms verslaaf kan raak!

Sommige persone sê hulle ruik ʼn vanilla- of koffiegeur, ander beskryf dit weer as amandels of selfs varsgesnyde gras. Sommige persone reken bloot dit ruik muwwerig.

SciShow verduidelik in dié video waarom boeke só kenmerkende reuk het: chemiese samestellings van die papier, ink en bindwerk van die boek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Johann Marx ·

“‘n Geur waaraan boekwurms soms verslaaf kan raak.” Om nie te praat van vismotte, kakkerlakke en sywurms nie!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.