[Video] Wat is die lewensare van Afrikaans?

Danny-Titus-en-Chris-Chameleon

Danny Titus en Chris Chameleon was twee van die sprekers by ‘n gesprek met die tema: Wat is die lewensare van Afrikaans? Foto: Facebook.

Verlede week se BoekeJol en Filmrol Fees het in Pretoria afgeskop met ʼn paneel wat saamgesels het oor die lewensare wat die Afrikaanse taal aan die gang hou.

Chris Chameleon, sanger en ambassadeur vir die FAK, Danny Titus van die ATKV en Flip Buys van die Solidariteit Beweging het elkeen hul mening gegee. Die gesprek is deur Tim du Plessis gelei.

  • Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.