Webdiens vir beter Afrikaans en Suzzi Swanepoel

Suzzi-Swanepoel

Suzzi Swanepoel praat met Burger Meyer ondermeer oor haar eerste enkelsnit, Ek Probeer. Foto: twitter.com

Allegaartjie 207: Dinsdag 18 November 2014

In hierdie Allegaartjie: Susan Lombaard gesels in vandag se Taaltoffie oor die Beter Afrikaans webdiens wat jou speel-speel help om jou Afrikaans te verbeter en Burger Meyer gesels met Suzzi Swanepoel oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.