Die lewe was beter in die ou dae. Of nie? Die hedendaagse lewe het sy geriewe, en Greg is nie vir ʼn ouderwetse wêreld uitgeknip nie.
Alle stories op Maroela Media
Vandag se sportnuus
Al vier Suid-Afrikaanse spanne sal die komende naweek weer in die Superrugby-reeks in aksie wees.
Fietsryer van fiets gestamp, beroof
Die polisie het fietsryers in die area gewaarsku om op die uitkyk te wees vir ʼn wit VW Jetta.
Franschhoek-brand woed steeds
“Die brandweerspanne het deur die nag die brand probeer blus.”
Sakeliga se lakmoestoets vir Mboweni-begroting
“Die lakmoestoets vir Tito Mboweni, minister van finansies, se eerste volledige begroting is of dit staatsbesteding wesenlik inkort.”
Gedagte vir die dag: Maak jou beursie oop
Gee julle lewens eerder aan God. Maak vir julle skatte by Hom bymekaar. Daar wag dan ’n splinternuwe lewe op julle. (Lukas 12:21)
E-tol dra nié by tot stygende lewenskoste, sê ETC
Sanral se afdeling gemoeid met die insameling van e-tol-geld, Electronic Toll Collection (ETC), bevraagteken bewerings deur die Gautengse premier, David Makhura, oor e-tol.
Bosasa: Vakbond gaan teen Watson optree, werknemers bystaan
“Ons sal ongetwyfeld sorg dat die persone wat die Bosasa-debakel veroorsaak het, aan die pen ry.”
Amcu beplan staking in platinum, steenkoolbedryf
Amcu-president Joseph Mathunjwa het gesê sy vakbond sal die hele mynbedryf in Suid-Afrika tot stilstand bring wanneer hulle met dié sekondêre staking begin.
Nóg ʼn KZN-universiteit gesluit oor betogings
Dit is die derde hoëronderriginstansie in KwaZulu-Natal vandeesweek wat nie meer lesings aanbied nie, weens gewelddadige betogings, dreigemente aan personeel en intimidasie van nie-protesterende studente.
Man in hof oor 500 aanklagte van bedrog
Sean Westcott (29) het Dinsdag vlugtig in die Vryheid-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn op aanklag van 500 aanklagte van bedrog.
13-jarige sterf: Byna nie kans om te reageer op boeliegedrag
Onderwysers van Doornpoort Primary School in Pretoria het byna nie tyd gehad om te reageer ná boeliegedrag aangemeld is nie, voor die 13-jarige slagoffer haar eie lewe geneem het.
ToekomsVenster: Julle moet luister
Skyn jou lig vir almal rondom jou.
Lego-stel noop sesjarige om eerste boek te skryf
“Sy wou toe by my weet hoe sy die stel in die hande gaan kry en toe ek vir haar sê sy sal dit self moet koop, wou sy by my weet waar sy dan geld daarvoor moet kry,” lag hy.
Luister: Drie gesoute aktrises is ‘Drie Susters’
“Ek dink mans hou ook daarvan omdat hulle hul vroue daarin herken. Hulle sê: ‘My vrou is soos daardie een’, of ‘O, nee, daardie een sal my mal maak’.”
Video: Leerders geskors ná vuiste klap
Op die video wat versprei word, is die twee leerders reeds aan mekaar en slaan die seun die meisie met die vuis in die gesig terwyl sy verwoed probeer terugbaklei.
Niemand nog vas ná drie se raaiselmoord
“Hulle het met hul gesigte na onder gelê, met hul hande agter hul rûe met sokkies vasgebind. Al drie is met skietwonde in hul koppe aangetref.”
Luister in 3 minute: Begrotingsrede en Eskom
Drie sakekwessies wat opslae maak, is die begrotingsrede die week, ʼn veldtog teen Eskom en die Wetsontwerp op Mededinging wat bekragtig is.
Liefde… só sê jy dit
‘n Paar kreatiewe maniere om daai spesiale persoon te laat weet hoe jy voel!
Luister: Wiele2Wiele toets nuwe Datsun GO
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die nuwe Datsun GO, die Lexus UX en hulle gesels met Mic van Zyl van Ironman 4X4 oor die bande.