Dít volg nadat ʼn intern by die party hom van seksuele teistering beskuldig het.
Alle stories op Maroela Media
Uitdrukking: Daar is ʼn dief aan die kers
Waar kom ons aan die uitdrukking “‘n dief aan die kers”? Taaltoffie stel ondersoek in
ʼn Formidabele mens
Maar nou sit wonder ek oor “formidabel” en ek wonder of die jonger gaardes almal die woord verstaan. Want netnou reken julle ouma Kitty het ʼn mooi vorm gehad of sy was lekker op “form” soos deesdae se rugbyspelers.
Boek: Die mooiste klassieke sprokies
Hierdie wonderlike boek wat 11 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan ‘n skatkis van klassieke verhale.
Verdeeldheid oor voorgenome verbod op ou vlag
“Om te sê ‘maak dood ʼn groep mense op grond van hul ras’ is haatspraak. Maar om ʼn vlag te vertoon, is nie.”
Wikipedia-kompetisie: Onderwyser, verdubbel een maand se salaris!
Onderwysers kan nou met hul vaardigheid en kennis deur Maroela Media se Afrikaans op Wikipedia-projek die kans staan om een maand se salaris te verdubbel!
Dié mense moontlik ‘Time’ se mens van die jaar vir 2018
Die bekende nuustydskrif Time het onlangs sy kortlys vir die jaarlikse Time’s Person of the Year-toekenning bekendgemaak.
Sieners in plaas van kykers
Ons wil, om ’n frase van prof. Bennie van der Walt te gebruik, sieners in plaas van kykers, die wêreld instuur.
Wikipedia-kompetisie: Nagraadse student, wen ʼn jaar se klasgeld!
Nagraadse studente kan nou met hul vaardigheid en kennis deur Maroela Media se Afrikaans op Wikipedia-projek die kans staan om ʼn jaar se klasgeld los te slaan!
Matrikulant laat seldsame toestand haar nie onderkry
Dié slimkop verwag sowat vier onderskeidings vroeg volgende jaar wanneer die matriekuitslae bekend gemaak word, ten spyte daarvan dat sy haar hele skoolloopbaan lank nié op ’n swartbord kon sien nie.
Weste moet optrede van Saoedi’s in Jemen veroordeel
Dit is hoogtyd dat Amerika en ander Westerse lande hard en duidelik die optrede van Saoedi-Arabië in Jemen veroordeel.
Wees só veilig op die pad die feesseisoen
“Padgebruikers moet verstaan dat die groot paaie in die land besig gaan wees, so hulle moet hul houdings en bestuurstyle daarvolgens aanpas.”
Mzansi-aksie raak nou warm!
Die Mzansi Superliga-kriekettoernooi sorg vir sesse, paaltjies en goeie kykersgetalle vir die SABC.
10 ooievaarstee-geskenke vir ʼn nuwe ma
Goeie nuus: Bebedeparis is nou ook in Suid-Afrika beskikbaar!
Afgedankte taksbaas bly afgedank
Dit is Moyane se tweede bloedneus in die afgelope paar weke.
‘Die Kontrak’-deelnemers domineer die Top-20
Jay en Lianie May se “Siekvelief” klim ook.
Ooievaarstee gekanselleer toe almal vir baba se naam lag
ʼn Swanger ma het skielik ʼn ooievaarstee gekanselleer toe haar familie grappies gemaak het oor die naam wat sy vir haar babaseuntjie gekies het.
‘Plaaswerkers word toenemend geteiken’
“Net in die eerste tien dae van Desember was daar minstens 18 plaasaanvalle waarvan ons bewus is.”
Eskom-hoë: ‘Dít is die beurtkrag-situasie’
Eskom se waarnemende hoof van kragopwekking het ook gereageer op “fopnuus” dat berge steenkool na China uitgevoer word terwyl Eskom kla oor ʼn tekort daaraan.
Nuuskommentaar: Is Menseregtekommissie nie self vlieg in salf?
Die Menseregtekommissie het pas ’n jaarverslag bekend gemaak waarin dit blyk dat rassisme steeds die vernaamste menseregteskending is. Die blaam word, skynbaar numeries, hoofsaaklik op wit mense geplaas, maar moet daar nie meer gekyk word na rassistiese uitsprake deur hoë profiel swart leiers nie?