Hierdie maand wil ek dankie sê vir elke man wat werklik ʼn “pa” geword het. Al sê ons as ma’s dit nie altyd nie, beteken dit nie ons sien nie julle pogings raak nie… Ons het dalk net nie altyd tyd in ons dol dag om dit te kan sê nie.
Alle stories op Maroela Media
Min tyd oor om nuwe Sassa-kaart te kry
Volgens die poskantoor sal Sassa geen betalings meer op die ou kaarte kan deponeer nadat dit einde Desember verval het nie.
EFF woedend ná Mashaba kleinhandelaar vastrek
Dié EFF se ontstoke reaksie volg nadat Mashaba se aanvanklike twiet gelui het dat hy “self hierdie onwettige daad in ons stad gestop het”.
Lindie Strydom – ʼn Brief vir my kinders in die eksamentyd
Is jou kinders ook al poegaai geleer vir die eksamen? Motiveer hulle met dié mooi brief wat Lindie Strydom vir haar eie eksamenskrywende kinders geskryf het.
Vrou gevonnis ná sy kleuter doodslaan wat hom bevuil
“Die graad van geweld was baie ernstig. Die oorledene kon homself nie verdedig nie.”
Read sluit hom aan by die 100-wenklub
Daar is net vier spelers wat dit al reggekry het om in ʼn honderd toetse aan die wenkant te wees met nog twee wat aanstaande jaar ook die mylpaal behoort te haal.
Betogers trek weer saam op Vredenburg
Ook die Hoofstraat was in ʼn stadium Dinsdag toe vir verkeer terwyl sakeondernemings gesluit was om werknemers teen moontlike geweldpleging te beskerm.
Rekordbedrag vir dié pienk diamant betaal
Dit is ʼn nuwe wêreldrekord per karaat vir ʼn pienk diamant.
Wys my jou lisensie of bly buite…
Om jou lisensie te laat skandeer as jy by ʼn sake- of woonkompleks wil ingaan, is deesdae algemene praktyk. Maar hoe veilig is dit om jou persoonlike besonderhede sommer so te oorhandig en wat is jou regte as ʼn veiligheidswag jou lisensie wil skandeer?
Ouers wat baba na Hitler vernoem, skuldig op terreurklagtes
Daar is ook foto’s gewys waar hulle met ʼn Nazi-vlag en in Ku Klux Klan-drag poseer.
ToekomsVenster: Ons is nooit met die Bybel klaar nie
Ons is nooit met die Bybel klaar nie omdat die Bybel nooit met ons klaar is nie.
Als glo nie pluis met Welkom-vrou se verdwyning
“Ons volg elke leidraad op om vas te stel wie hierdie Caren Bezuidenhout nou eintlik is.”
Gigaba se probleme nie verby ná bedanking
“Strykdeur sy ministerskap was Malusi Gigaba ʼn skande, korrup en onpatrioties.”
Nuuskommentaar: Ambassadeur van die Gewete
Amnestie Internasionaal (AI) se terugtrekking van Aung San Suu Kyi se hoë toekenning, Ambassadeur van die Gewete, hou vele lesse vir daardie Suid-Afrikaanse politici in wat die waarheid bloot inspan as dit die beste opsie is, maar andersins sonder om te blik of te bloos erg kluitjies bak, en selfs meineed pleeg.
‘SAUK binnekort insolvent as iets nie nóú gedoen word’
Die SAUK het vroeër vandeesmaand hul planne bekend gemaak om 981 permanente werknemers en 1 200 vryskutwerkers af te lê.
Gedig: Stil aand
Nou sit ons voor die vuur en speel die vlamlig deur ons hare … Lees WEG Louw se gedig, “Stil aand”
Man doodgeskok by huis
“Die man is ondersoek maar daar was geen tekens van lewe nie en hy is op die toneel dood verklaar.”
Odette se verbeeldingswêreld
Ons kuier by kunstenaar Odette Graskie by haar studio op die tweede verdieping in August House.
Boek: Die helaasheid van die dinge
In ‘Die helaasheid van die dinge’ keer die skrywer terug na sy geboortedorp in Vlaandere.
Resep: Beesstert
Kersfees is om die draai!