Riaan Benadé en Brendan Peyper boer ook weer vandeesweek boaan die treffersparade.
Alle stories op Maroela Media
Kniebesering bring einde aan Kitshoff se Ulster-dae
Steven Kitshoff sal nou na Suid-Afrika terugkeer waar hy ook ʼn spesialis sal sien om die pad vorentoe te bepaal.
SA tenoor wen harte by ‘Britain’s Got Talent’
“Dink jy jy kan wen?” het Simon Cowell se vraag aan Innocent gelui, waarop die sanger met ʼn selfversekerde “ja” geantwoord het.
Quinny vou, maar Marcus speel barshou
Die Lucknow Super Giants se Marcus Stoinis het die hoogste telling nóg in ʼn suksesvolle Indiese Premierliga-lopiejaagtog geslaan.
Ramaphosa: ‘Ekonomie is waar dit is’ weens apartheid
“Ons ekonomie is vir ʼn aantal jare doelbewus vermink en ʼn hou toegedien deur die uitsluiting van die meerderheid van ons mense en dit is hoekom ons ekonomie is waar dit vandag is.”
Semenya se appèlsaak binnekort in Europa aangehoor
Semenya (33) het in Julie verlede jaar ná ʼn lang regstryd ʼn oorwinning in die Europese Menseregtehof behaal toe daar beslis is die Internasionale Hof vir Sportarbitrasie in Switserland het teen haar gediskrimineer.
Man doodgeskiet toe hy polisie aanval; beampte beseer
ʼn Man is doodgeskiet en ʼn polisiebeampte is ernstig beseer toe die polisie op ʼn klag van huishoudelike geweld gereageer het.
Selfbeskikking dertig jaar later
As ʼn mens terugkyk op die era wat in 1994 ingelei is, was dertig jaar aan die een kant nie so lank nie, maar aan die ander kant lank genoeg dat dinge in dié tyd ingrypend verander het.
Lesse 30 jaar ná Rwanda se volksmoord
Presies dertig jaar nadat 800 000 Tutsi’s en ondersteuners van die Tutsi-minderheid deur ekstremiste in die Hutu-meerderheid vermoor is, bestaan daar steeds ernstige vrae oor waarom die wêreld duidelike waarskuwings van hierdie volksmoord geïgnoreer het.
Opedag
Dit roep soveel herinneringe op… van ons eie skooljare, die oudste wat in dieselfde skool was en agt jaar gelede self die opedag bygewoon het, en die ure daarna wat ons op die einste terrein spandeer het.
Die tolpad na nêrens
Soos wat Suid-Afrika vorentoe beweeg, behoort die e-tolpad na nêrens as ʼn streng waarskuwing te dien vir diegene in gesagsposisies.
Gedagte vir die dag: Bou op die regte basis
Geloof is die beginpunt, die basis van die ander gawes van die Gees.
Gemeenskap gevra om infrastruktuur te help beskerm
Die gemeenskap word versoek om die stad se bates, wat tot voordeel van inwoners aangewend word, te beskerm, aangesien hulle gewoonlik diegene is wat daaronder ly wanneer kabels gesteel word of substasies beskadig word.
Boekdiewe pootjie Afrikaanse skrywers
“Jy doen nie vir skrywers of Afrikaans ʼn guns om e-boeke onregmatig te versprei nie.”
‘Vat Ramaphosa se NGV-beloftes met knippie sout, paar pille’
Selfs indien die ANC ‘n werkbare gesondheidsorgstelsel onder die NGV kan vestig, is dit onwaarskynlik dat dit suksesvol sal wees, aangesien dokters nie vir die staat wil werk nie.
RP rig grenspos op om manifes bekend te stel
Die Referendum Party (RP) het die ikoniese R62-grens tussen die Wes-Kaap en die Oos-Kaap gekies om Maandag sy verkiesingsmanifes vir 2024 bekend te stel.
Krag herstel by Charlotte Maxeke-hospitaal
Die fasiliteit maak sedert Sondag van kragopwekkers gebruik.
Lewenslank ná vierjarige se verkragting
“Die beskuldigde het sy mag oor die kind misbruik en het geen berou getoon vir sy optrede nie. As die oom van die kind het hy haar goed geken en haar familie het hom vertrou,”
Britse koninklikes verras met foto van jongste prins op verjaardag
Dié foto is geneem deur prinses Catherine, wat verlede maand bekend gemaak het sy het kanker.
VSA-egpaar sleep Google Maps hof toe ná aanval in township
“Van hierdie aanvalle laat slagoffers beseer, vermink of dood. Weens dié gewelddadige aanvalle is ’n stuk van die snelweg ‘Hell Run’ gedoop.”