Persone wat jaarliks hul honde vir dié kompetisie inskryf spog met die brakke se “onvolmaakthede” – sommige het nie ʼn pels nie, ander het tonge wat uithang …
Alle stories op Maroela Media
AfriForum gaan appelleer teen Unisa-taalbeleid
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan teen die Pretoriase hooggeregshofuitspraak ten gunste van die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se eentalige Engelse taalbeleid appelleer.
Kaapstad-diewe se planne in die wiele gery
Wetstoepassers in Kaapstad het die afgelope vier dae beslag gelê op minstens ses gesteelde motors, het die Stad Kaapstad Maandag gesê.
Polisie onseker aan wie dié arm behoort
Die polisie in Mpumalanga is op soek na inligting om ʼn arm, wat in ʼn rivier gevind is, te verbind met die oorspronklike liggaam.
Eskom se 0%-aanbod was dalk ‘taktiese fout’
Jabu Mabuza, voorsitter van Eskom, het Maandag gesê dit was dalk ʼn “taktiese fout” om die loononderhandelinge met vakbonde wat werknemers van die kragvoorsiener verteenwoordig, op 0% te begin.
ToekomsVenster: Here leer ons om te bid
Ek vertrou dat jy al begin aanvoel dat gebed gewone mense se kommunikasie met die lewende God behels. In ʼn atmosfeer van liefde en aanvaarding. Sonder vrees en voorbehoud. Sommer net gesels, uit die hart eerlik en opreg. Voel jy al meer gereed vir gebed?
Die wêreld in foto’s – 25 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Gevierde SA fotograaf sterf
David Goldblatt, gevierde fotograaf en ontvanger van die nasionale Orde van Ikhamanga, is in die ouderdom van 87 dood.
Trefferklug by Innibos-fees te sien
Dié skreeusnaakse klug, onder regie van Suid-Afrika se eie klugkoning Frans Swart, speel af in ʼn elegante pelssalon van Schaap, Schaap en Zuma.
Aarbeiboer vermoor: Dogter bring hulde aan pa
Jeffrey Zetler, eienaar van die bekende Mooiberg-padstal net buite Stellenbosch, is op sy vrou se verjaarsdag vermoor.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 25 Junie 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Taxi’s staak oor boetes, petrolprys
Duisende pendelaars is Maandagoggend gestrand gelaat toe taxibestuurders uit protes teen die skut van hul voertuie en die duur brandstofprys begin staak het.
Polisie vra hulp ná pa, seun saam sterf
“By die polisie se aankoms op die toneel is twee mense, William (48) en sy seun Nicolaas Grobler (26), se liggame aangetref.”
Vermy dié kossoorte as jy hoë cholesterol het
Hoë cholesterol is ʼn probleem wat veral in Suid-Afrika aan’t toeneem is, moontlik weens ons hoë inname van rooivleis.
Woord van die week: eksieperfeksie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “eksieperfeksie”
‘Verkragter’ glo deur slagoffer se familie vermoor
“Haar gesinslede het by die huis aangekom terwyl die verkragting nog aan die gang was en het die man begin aanval.”
Mandy Wiener gesels oor Mafiabase, georganiseerde misdaad en misdaadintelligensie
“Indien ons die donker misdaadprentjie in Suid-Afrika wil omswaai, moet daar dringend na die plaaslike misdaadintelligensiestrukture in die land gekyk word.”
Sokker: Wêreldbeker-glorie nou net drie weke weg
Hierdie week word die derde ronde binne vier dae afgehandel.
Chris Chameleon: Die verlede, genade en vrede
Om beter, verder in die verlede in te kan kyk, sit ek my verledensbril op, want die bril waarmee ʼn mens na die verlede kyk, is ʼn wonderlike ding, skryf Chris Chameleon.
‘Onaanvaarbaar dat president en minister oor plaasmoorde swyg’
Volgens die party spreek die president en minister hulle baie gou uit oor ander voorvalle, maar swyg oor plaasmoorde.