Die driejarige Courtney was sedert 4 Mei vermis.
Alle stories op Maroela Media
Veearts skiet vrou: Trysie is wakker en lê verklaring af
Trysie Coleman (58) wat voorverlede Vrydag glo per ongeluk deur haar veearts-man, dr. Jesse Coleman (68), geskiet is nadat hy haar glo as ʼn inbreker aangesien het, is buite gevaar, wakker en het reeds haar verklaring aan die polisie afgelê.
[Foto’s] ʼn Dag vir die Triumph
Elke jaar, vir die afgelope ses jaar, reël Triumph ʼn sosiale geleentheid rondom Triumph-motorfietse.
Bruin dwerg nou vrydrywende planeet
Wat eens beskou is as een van die naaste bruin dwergplanete aan die aarde, blyk nou eintlik ’n vrydrywende planeet te wees.
Onnie steeds vermis ná vloed
Rampbestuurowerhede en die polisie in KwaZulu-Natal het Maandag na ʼn onderwyser (48) begin soek wie se voertuig vermoedelik deur vloedwater meegesleur is.
Saru kan dit nie meer bekostig om Kings op ashoop te gooi
Jy maak jou eie bed op, en jy slaap daarin.
Oom Herrie se kerrie: Dis die jannas se skuld
Met die inskrywery dring die ma daarop aan dat die oorsaak van haar kind se gestremdheid ook aangeteken word. Die oorsaak, volgens haar, is haar man se jeans.
Woord van die week: slentersjiek
Die Woord van die week is “slentersjiek”
Brink-gesin: ‘Ons kan die gebede aan ons lywe voel’
“Die verlange na ons kinders is op en af, maar dit is amper heeltyd moeilik,” sê Danie emosioneel. Lise se oë skiet dadelik vol trane en sy druk haar man se hand styf vas.
Gewilde omroeper, akteur doodgeskiet
ʼn Gewilde radio-omroeper en akteur is Sondagaand doodgeskiet.
Vandag se sportnuus
Die Parys-toernooi is die naweek gespeel. Die Blitsbokke het nie net die toernooi gewen nie, maar is ook as die Wêreldkampioen gekroon.
Molefe glo fisiek weerhou van Eskom-kantoor
“Dit is totaal onaanvaarbaar dat die regering ons mense met so ʼn gebrek aan respek behandel.”
Nuuskommentaar: Vandag regeer die howe
Die besef groei duidelik dat dit ’n geval is van óf die ANC, óf Zuma.
Waterskeidingsaak oor godsdiens vandag in hof
ʼn Waterskeidingsaak oor die behoud van godsdiens in openbare skole begin Maandag in die Johannesburgse hooggeregshof. Die saak spruit voort uit ʼn klein groep aktiviste…
Twee vas ná hulle glo tweede keer Pta-winkel beroof
Twee verdagtes moet binnekort in die Pretoriase landdroshof verskyn nadat hulle glo dieselfde supermark twee keer beroof het.
Vier sterf in Secunda-botsing
Vier mense is Sondag op Moedersdag in ʼn trompop botsing buite Secunda in Mpumalanga dood.
Sukkelende Springbokke knou selfs klubrugby
Die Springbokke se gesukkel het ook ʼn negatiewe uitwerking op klubrugby wat as amateurs in die beroepsera al hoe moeiliker oorleef.
Gedagte vir die dag: Net Hy is jou God
Ek, Ek is die Here, buiten My is daar geen redder nie. (Jesaja 43:11)
Tweetal met SA wortels druk dubbel in Amerika
Twee spelers met Suid-Afrikaanse wortels het Saterdag in Amerika elk twee drieë vir die Austins Huns in die Senior Rugbyliga gedruk.
Powell se Blitse nou amptelik die wêreldkampioen
Suid-Afrika se Blitsbokke het Sondag die eindstryd van Wêreldrugby se sewesreeks in Parys gewen deur Skotland met 15-5 te klop en is ook na die toernooi as sewesrugby se wêreldkampioen gekroon.