Rustenburg Impala (Luiperds), die internasionale Goue Bekerkampioen, en NWU Vaal (Valke) het die grootste sukses in die eerste ronde van die Noorderbonde se Assupolreeks behaal.
Alle stories op Maroela Media
Proteas kry neus voor in die eendagreeks
Met een oorwinning elk, albei net-net, was Saterdag se derde eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland van groot belang in die reeks van vyf. En dié keer was dit amperse eenrigtingverkeer in die tweede kolfbeurt.
Man in hof ná moord op burgemeester se seun
Die 22-jarige man wat aangekla word van die moord op ʼn Noordwes-burgemeester se seun, het Vrydag in die hof verskyn.
Verdagte in hof ná man sterf in kroegaanval
Die 52-jarige man wat Ludi Vink (30) glo in ʼn kroeg in Alberton met ʼn potspelstok in die oog gesteek het, het Vrydag in die hof verskyn.
Polisieman gevonnis vir moord op meisie
ʼn 29-jarige polisiekonstabel is vroeër die week gevonnis vir die moord op sy vriendin.
Dullstroom-plaasmoord: Verdagtes dán in hof
“Ons probeer ook tans vasstel of die verdagtes moontlik ook by ander misdade betrokke was.”
Gedagte vir die dag: Jy herinner my aan Iemand …
Omdat julle God se kinders is wat Hy liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. Ja, leef ’n lewe van liefde soos ook Christus ons liefgehad het deur Homself vir ons oor te gee as ’n lieflike reukoffer aan God. (Efesiërs 5:1-2)
Talle sterf toe motorbom ontplof
Die dodetal sal na verwagting verder styg.
Man deur voormalige vennoot doodgeskiet
ʼn Man is Vrydagoggend by sy onderneming in Meyerton deur ʼn voormalige vennoot doodgeskiet.
Julius Malema weer in hof
Julius Malema, leier van die EFF, het Vrydag weer in die Newcastle-landdroshof verskyn.
Superrugby: Twee wedstryde wat later die deurslag kan gee
In ʼn ideale rugbywêreld sou die Stormers en die Bulls, en ook die Lions en die Cheetahs, nie in vanjaar se Superreeks teen mekaar wou wegspring nie. ʼn Amptelike ‘losmaker’ op eie bodem teen sê nou maar die Sunwolves sou ideaal gewees het.
Die wêreld in foto’s – 24 Februarie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Man gevonnis vir aanval op bejaarde egpaar
ʼn 29-jarige man is gevonnis vir sy aandeel in die aanval op ʼn bejaarde egpaar in 2014.
ToekomsVenster: Verhale van vergifnis en herstel
Here, ek eer U vir u genade en guns so groot.
‘Skokkend dat Speaker nie plaasmoorde-debat wil toelaat’
Dit is skokkend dat die groeiende slagting onder boere van Suid-Afrika nie as belangrik genoeg geag word om in die land se parlement bespreek te word nie.
Beter verbruikersbeskerming vir kredietlewensversekering
Verbruikers wat aansoek doen vir krediet steur hulle gewoonlik nie veel aan die bedrag wat hulle moet betaal vir kredietlewensversekering nie. Dis gewoonlik nie ʼn…
Brandstofpryse daal
Die departement van energie het Vrydag aangekondig dat brandstofpryse Woensdag daal.
Woord: baldadig
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “baldadig”.
Fisieker Durbell plaas uitdaagbeker op die spel
Saam met die nuus dat Durbanville-Bellville voortaan `n fisieker benadering op die veld sal volg, het die klub aangekondig dat `n uitdaagbeker op die spel sal wees wanneer hy in die toekoms teen Brackenfell speel.
Bejaarde skiet rower in huis dood
ʼn Man is Vrydagoggend in Kimberley deur ʼn bejaarde inwoner tydens ʼn huisroof doodgeskiet.