Die aansoek is ʼn poging – met die swaard van inhegtenisneming wat nou oor Zuma se kop hang – om ʼn herhaling van gebeure te verhoed toe Zuma twee weke gelede sonder toestemming uit die sitting gestorm het.
Alles deur die skrywer African News Agency
Zondo-kommissie: Nóg ʼn dagvaarding vir Zuma
Die kommissie is intussen ook van voorneme om ʼn klag teen Zuma by die polisie in te dien.
Man pleit skuldig vir verkragting, moord van 12-jarige
Fortune het sy jong slagoffer en haar gesin geken en het volgens die staat vooraf beplan om haar te verkrag en te vermoor.
Sassa verleng betaling van tydelike toelae
Die ramptoestand wat weens Covid-19 afgekondig is, het dit vir talle mense moeilik gemaak om vir gewone toelae aansoek te doen.
Kaapse gebou in puin ná brand
In ʼn aparte voorval in Kaapstad is een persoon dood toe ʼn brand Maandagoggend in die Vrygrond-gebied uitgebreek het.
Metro bekommerd oor dronkbestuur
Meer as 80% van dié metro se inhegtenisnemings oor die afgelope week was vir dronkbestuur.
Deurbraak in rooftog by Fidelity
ʼn Groep gewapende rowers geklee in klapmusse en uitrustings wat lyk soos Fidelity-uniforms, het net meer as ’n week gelede op die fasiliteit toegeslaan.
Zondo gaan klag teen Dudu Myeni indien
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gaan strafregtelike klagtes indien teen die voormalige SAL-voorsitter, Dudu Myeni.
Nuwe dagvaarding op Zuma bedien
Die dagvaarding is vandeesweek op Zuma bedien by sy huis in Nkandla, KwaZulu-Natal.
Reddingsboei vir SAL sal nié ander dienste benadeel – Mabuza
“Toe die kabinet die steun van R10,5 miljard aan SAL toegeken het, was ons terdeë bewus van die stand van ons finansies.”
Balieraad kry Zuma-stigting voor stok
In ʼn skerp bewoorde verklaring sê die balieraad die Zuma-stigting het ʼn aanval op die oppergesag van die reg self geloods, terwyl Zuma – die man wat hy verdedig – dit duidelik gestel het dat hy eerder in die tronk sal gaan sit as om gehoor te gee aan ʼn regmatige dagvaarding.
Ford SA betaal R50 000 aan eienaars wie se Kugas brand
Sommige eienaars het verkies om dié betaling te aanvaar terwyl ander die saak nou verder neem.
Agrizzi weens swak gesondheid nie in handelshof
Angelo Agrizzi word steeds in die waakeenheid van ’n hospitaal behandel.
Wetgewing moet verander om geslagsgeweld te takel – Ramaphosa
“Hoe lank moet dit aanhou? Hoe lank moet ons nog sê ‘genoeg is genoeg’.”
Speaker reg om Mkhwebane in konstitusionele hof te pak
Speaker Thandi Modise gaan egter nie die OB se aansoek by die konstitusionele hof om verlof tot appèl teenstaan nie.
Man wond glo vrou, seun
Die man het glo sy vrou en seun tydens ’n familietwis geskiet.
Bushiri ontken verkragtingsklag; sê ‘wit polisiebeamptes’ pers hom af
Die voortvlugtende prediker sê daar is ʼn komplot teen hom deur “wit polisiebeamptes”.
Man in hof ná moord op Kaapstadse ma
Dryden (31), van Bonteheuwel, is Vrydag beroof en vermoor terwyl sy vir haar saamrygeleentheid huis toe vanaf haar werkplek in Epping gewag het.
Deurbraak in moord op Zoeloeprins
Die moontlikheid word ondersoek dat die prins en sy sakevennoot bedwelm was ten tyde van sy moord.
Ernie ‘Lastig’ Solomon vroeër vanjaar ook geskiet
Die onlangse skietaanval op Ernie “Lastig” Solomon in Boksburg was nie die eerste aanslag op sy lewe vanjaar nie.