Boere wat betoog, oorstroomde strate en ʼn veiling van Star Wars-artefakte het die afgelope week die nuus gehaal. Kyk saam na wêreldgebeure in foto’s.
Alles deur die skrywer AFP
Malema beloof werk vir 4 miljoen; einde aan beurtkrag
Die EFF het Saterdag in Durban sy verkiesingsmanifes in die aanloop tot vanjaar se nasionale verkiesing bekendgemaak.
Britse jurie bevind oud-krieketspeler Roebuck hét eie lewe in SA geneem
ʼn Britse jurie het nou, 13 jaar ná die gebeure, eindelik ook ʼn bevinding oor sy dood gemaak.
Chris Pappas styg uit bo identiteitpolitiek in KZN
In sy netjiese blou baadjie en kakiebroek, en sy short back and sides netjies gekam, staan Pappas uit op ʼn besoek aan ʼn groep motorwerktuigkundiges – geklee in oorpakke – in die Mpophomeni-township. Nietemin is hy ʼn welkome besoeker, dié wit Zoeloesprekende burgemeester.
Opgebeur, aangevuur: EFF stel verkiesingsmanifes bekend
Durban as keuse om die veldtog te begin, is noemenswaardig. Die hawestad in KwaZulu-Natal is Suid-Afrika se tweede digs bevolkte stad en ʼn deurslaggewende kiespunt. Die regerende ANC stel sy eie verkiesingsmanifes boonop oor twee weke op presies dieselfde plek bekend.
Pedikuur hou troetelvarke in tiptoptoestand
Dié pedikuris rits die hele Frankryk vol met haar smuktassie en troetelvark, Couscous, om na die slagtande en hoewe van die land se mees gepamperlangde varke om te sien.
Prins William se Earthshot-prys vanjaar in Kaapstad
Die benoemings vir die Earthshot-prys maak die wêreld bewus van mense se vindingrykheid en vasberadenheid om die skynbaar onmoontlike in die nuwe normaal te omskep, sê die projekorganiseerders.
Skotse minister bedank oor hoë datarekening
Michael Matheson het later erken dat sy tienerseuns sy amptelike iPad gebruik het om sokker te kyk toe die gesin in die buiteland kerjakker het.
Semenya soek geld vir regstryd
Die dubbele Olimpiese kampioen Caster Semenya berei tans voor vir haar regstryd teen regulasies wat vereis dat vroueatlete met hoë testosteroonvlakke medikasie moet neem.
Wedloop: Wie is die vinnigste kelner?
Die kelners moet elkeen ʼn skinkbord dra met ʼn croissant, ʼn koppie koffie en ʼn glas water daarop oor ʼn roete van 2 km.
Ma van Amerikaanse skoolskieter ook skuldig
Jennifer Crumbley (45) kan tot 15 jaar tronkstraf gevonnis word vir die massaskoolskietery wat deur haar seun uitgevoer is. Haar man, James, word in Maart afsonderlik verhoor.
Gure weer verwoes kakao-oeste; pryse skiet hoogte in
Die prys van kakao, wat hoofsaaklik vir die maak van sjokolade gebruik word, het sedert die begin van verlede jaar meer as verdubbel.
Om wit te wees nie ‘hindernis’ in verkiesing, sê Steenhuisen
“Ons is nie afgevaardigdes van ons ras nie; ons word beoordeel op ons bydrae,” het John Steenhuisen, die DA-leier, vandeesweek gesê.
Prins William moet koningshuis op koers hou
Die Britse troonopvolger sal na verwagting sommige van sy pa se pligte oorneem terwyl die koning behandeling ondergaan. Senior koninklikes soos prinses Anne en Charles se vrou, koningin Camilla, sal help om die las te dra.
Kleintyddroom rede vir Hamilton-skuif na Ferrari
Hamilton sê Mercedes was ʼn groot deel van sy lewe – sedert hy slegs 13 jaar oud was – en dat dit daarom die moeilikste besluit was wat hy nog moes neem.
Hofsaak begin oor bitcoin-‘uitvinder’ se bewerings
Craig Wright is intussen “Faketoshi” gedoop.
Gaan Bafana ooit weer SA harte wen?
Die toernooi het tot dusver weinig gedoen om weer vuur te maak onder Suid-Afrikaners wat jare lank die een teleurstelling ná die volgende moes verduur en nie veel meer hoop vir die span – of selfs belangstelling daarin – het nie.
New York gee K5-moltreinrobot trekpas
“Ek sê nog heeltyd dit is ʼn asblik op wiele, maar dit lyk of die wiele nie eens in hierdie stadium werk nie.”
Zim se regerende party nou nog sterker
Die regerende party word daarvan beskuldig dat hy enigiets sal doen om ’n eenpartystaat te vestig.
Die week in foto’s
Yslike ys-skeppings, golwe wat breek en vure wat geblus word. Kyk saam na die wêreld se gebeurtenisse in foto’s.