Bafana Bafana moes Sondag teen Namibië wen om deur te dring na die volgende fases van die Afrikabeker-toernooi – en Themba Zwane het toegesien dat dit gebeur.
Alles deur die skrywer AFP
Velkanker by Fergie gediagnoseer
“ʼn Ander diagnose so kort ná behandeling vir borskanker was ongetwyfeld ontstellend, maar die hertogin bly in goeie luim.”
Hamas verdedig aanval wyl dodetal aanhou styg
Die Palestynse militante groep Hamas het sy aanvalle van 7 Oktober op Israel verdedig, maar terselfdertyd ʼn beroep gedoen vir ʼn einde aan “Israeliese aggressie” in Gaza.
Die week in foto’s
Beleef die afgelope week se wêreldwye nuusgebeure in foto’s.
SA wil Mandela-veiling in New York keer
ʼn Swart hemp wat Mandela gedra het toe hy Brittanje se koningin Elizabeth in 1996 ontmoet het, se openingsbod is $34 000 (R630 000), terwyl Mandela se ID-boekie vir ‘n minimum van $75 000 (amper R1,4 miljoen) opgeveil sal word.
Japan se ‘Moon Sniper’ land op maan
Japan het Saterdag maar die vyfde land geword om ʼn sagte maanlanding te doen.
13 sterf toe Chinese koshuis brand
“Dit is vreesaanjaend; 13 kinders van 13 families weg binne ʼn oogwink … as daar nie ʼn swaar straf hiervoor is nie, sal hul siele nie in vrede rus nie.”
Aanhangers dagvaar Madonna oor laatkommery by konserte
Twee Madonna-aanhangers dagvaar die megastar vir skadevergoeding oor konserte in New York wat twee ure laat begin het en beskuldig haar in hofdokument van “onverskillige moedswilligheid”.
Prins Harry los lastersaak teen Britse koerant
Die prins het ʼn stormagtige verhouding met die media en hou hulle verantwoordelik vir die dood van sy ma, wyle prinses Diana, wat in 1997 in ʼn motorongeluk in Parys dood is terwyl sy die paparazzi probeer ontduik het.
Afrika-lande soek beleggings, wil nie bakhand staan
Van Suid-Afrika tot Nigerië en Rwanda, wil Afrika-lande vandeesweek ʼn magsvertoon by die Wêreld- Ekonomiese Forum voorhou en hul beeld transformeer deur private beleggings, eerder as ontwikkelingshulp, op te raap.
Israel bombardeer Gaza terwyl geskil met bondgenoot VSA prut
Die VSA het opnuut ʼn voorstel vir die skepping van ʼn Palestynse staat ter tafel gelê.
Duitse boere dreig om wéér op te ruk
“Alles wat tot nou aangekondig is, het net meer irritasie veroorsaak eerder as om dinge te kalmeer.”
Rembrandt se vroegste skilderye in sy tuisstad te sien
“Die werke wys dat Rembrandt selfs op ʼn jong ouderdom reeds bereid was om konvensies te ignoreer.”
Djokovic se 15 jaar lange ‘vriendskap’ met ʼn boom in Melbourne
Novak Djokovic het ʼn lang rits ongewone metodes wat hom glo gehelp het om een van die beste tennisspelers ooit te word, waaronder ʼn 15 jaar lange “spesiale vriendskap” met ʼn boom in Melbourne, Australië.
Apple verslap beheer oor iPhone-apps
Die tegnologiereus is tans ook in ʼn geskil oor patentreg gewikkel.
23 sterf in Thailand-vuurwerkfabriek
Daar is nog nie enige inligting oor die oorsaak van die ontploffing nie.
Guinness betwyfel nou oudste hond se ouderdom
Hy het in Oktober verlede jaar sy laaste asem uitgeblaas in die amptelike ouderdom van 31 jaar en 165 dae.
Al minder rokers, sê WGO
Die WGO maan alle lande om beleide vol te hou en te verskerp om “inmenging deur die tabakbedryf teen te staan”.
Mauritius se weerdiens gekap ná sikloon
Sikloon Belal beweeg tans weg van Mauritius, maar daar heers intussen ongelukkigheid oor die eiland se weerdiens wat na bewering nie die naderende stormweer waargeneem het nie.
Iowa-oorwinning bring Trump nader aan Biden-tweestryd
Daar was vrae of Trump deur sy regsprobleme gekniehalter sou word, aangesien hy vanjaar deur verskeie siviele en kriminele verhore in die gesig gestaar word.