Beleef dié week se nuusgebeure saam in foto’s.
Alles deur die skrywer AFP
Vyf jaar ná brand verrys Notre Dame uit die as
Die brand by die Unesco-gelyste katedraal, wat in ʼn stadium tot 12 miljoen besoekers per jaar gehad het, het die wêreld op 15 April 2019 geskok gelaat.
Sydney-aanvaller geïdentifiseer, ‘geen terreurmotief’
Sy ouers het ʼn verklaring deur die polisie uitgereik om hul meegevoel te betuig met hul seun se slagoffers en hul families.
Israel sê Iran-aanval ‘gefnuik’
Iran se ongekende oornag-aanval op Israel is “gefnuik”, het die Israeliese weermag Sondag gesê. Honderde missiele en hommeltuie is onderskep met behulp van die VSA en bondgenote.
Vermiste Israel-tiener dood aangetref in Wesoewer
Eerste minister Benjamin Netanyahu het dit as ʼn “gruwelike moord” beskryf.
Minstens ses sterf ná aanval by Sydney-winkelsentrum
Die aanvaller is op die toneel doodgeskiet deur ʼn senior polisiebeampte.
Verskeie beseer in mesaanval by Sydney-winkelsentrum
Verskeie mense is beseer in ʼn mesaanval by ʼn besige winkelsentrum in Sydney.
Prins William maak eerste verskyning ná Kate se kankeraankondiging
Pa en seun het ʼn sokkerwedstryd tussen Aston Villa en Lille bygewoon.
Venues vir Krieketwêreldbeker in SA bevestig
Buiten die venues op tuisbodem, sal wedstryde ook in Zimbabwe en Namibië gespeel word.
Lego-boewe loop hul rieme styf
Die twee het elke keer ʼn brandalarm laat loei om mense se aandag af te lei, waarna hulle met die gekleurde blokkies laat spat het.
Teekoppie van R1,2 miljoen gesteel
Die gesteelde teekoppie was een van die duurste van die meer as 1 000 stukke blink tee- en eetgerei en ander artefakte wat op uitstalling is.
OJ Simpson sterf
Die omstrede Amerikaanse voetbalheld is Donderdag op die ouderdom van 76 dood.
Prysgeld van Wêreldatletiek vir Olimpiese gouemedaljewenners
Wêreldatletiek sal by vanjaar se Olimpiese Spele in Parys die heel eerste internasionale federasie word om prysgeld aan gouemedaljewenners toe te ken.
Skoolskieter se ouers tronkstraf opgelê
“Die bloed van ons kinders is op julle hande.”
So eerlik soos goud! Man gee ‘rommel’ terug
“Ek het die goud en kontant vir ʼn paar dae gehou, maar ek kon dit nie vir myself hou nie.”
Simon Harris formeel as Ierse premier aangewys
Vir Simon Harris is hierdie die kersie op die koek van meteoriese politieke opgang.
Turkye stel handelsbeperkings teen Israel in
Die beperkings het Dinsdag in werking getree en is onder meer van toepassing op boumateriaal.
Aanlyn trol vervolg wat rugbyblaser teister
Die ondersteuner is van alle rugbywedstryde gestroop nadat hy ʼn wedstrydbeampte en sy gesin aanlyn geteiken en sleggesê het.
Besoedelde Seinerivier wek kommer voor Spele
Drie Olimpiese toetsbyeenkomste in die Seinerivier is verlede Julie en Augustus gekanselleer weens verhoogde E. coli-lesings.
Noodlanding vir Boeing toe enjinkap afval
Dit is die jongste in ʼn rits veiligheidsvoorvalle waarby Boeing-vliegtuie betrokke is.