Albei kante het egter reeds gewaarsku dat hulle gereed is om oorlogvoering voort te sit.
Alles deur die skrywer AFP
Henry Kissinger (100) oorlede
Henry Kissinger, voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake, is Woensdag in die ouderdom van 100 dood.
Tekens van goue mol 87 jaar later gevind
Tekens van ʼn goue mol is eindelik weer in Suid-Afrika aangeteken nadat baie kenners gevrees het dat dié diertjies heeltemal uitgesterf het. Die laaste wetenskaplike waarneming van dié molspesie was in 1936.
Nóg ’n Amerikaanse Osprey stort neer
ʼn Amerikaanse Osprey het Woensdag met agt bemanningslede aan die kus van Japan neergestort.
Nog 12 gyselaars in Gaza vrygelaat
Die wapenstilstandooreenkoms het ’n tydelike stilstand in oorlogvoering beteken. Toestande in Gaza is egter steeds haglik.
Al 41 werkers ná 17 dae uit tonnel gered
“Geduld, harde werk en geloof het gewen,” het Pushkar Singh Dhami, die deelstaat se hoofminister, gesê en die onvermoeide werk van al die reddingspanne geprys.
41 dalk binnekort ná 17 dae uit tonnel gered
Reddingswerkers staan Dinsdag op die drumpel om 41 mans te red wat al 17 dae lank in ʼn tonnel in Indië vasgekeer is.
Wapenstilstand tussen Hamas, Israel verleng
Die verlenging is deur die internasionale gemeenskap verwelkom en bestempel as “ʼn sprankie hoop” om die oorlog te beëindig.
‘Beduidende afname’ in vigs-gevalle in SA
Die land bly egter in die greep van die seksueel oordraagbare epidemie, aldus ʼn opname wat Maandag vrygestel is.
Suid-Afrikaans gebore gyselaar vrygelaat
Aviva Siegel is in Suid-Afrika gebore en het op agtjarige ouderdom saam met haar familie na Israel geëmigreer. Dit is hier waar sy en haar man op 7 Oktober as gyselaar geneem is.
Boek sonder paragraafonderbrekings wen Booker-prys
“Dit was nie ’n maklike boek om te skryf nie.”
Luxon as Nieu-Seelandse premier beëdig
Christopher Luxon se administrasie beoog om die teen-rookwetgewing wat verlede jaar in Nieu-Seeland aanvaar is, te skrap voordat dit in werking tree.
Tieners in hof oor onthoofding van Franse onderwyser
Die Franse onderwyser Samuel Paty is in 2020 in die openbaar onthoof nadat hy karikature van die Moslemprofeet Mohammed in sy klas gewys het tydens ’n gesprek oor vryheid van spraak.
Die week in foto’s
Beleef van die wêreldwye nuusgebeure dié week in foto’s.
Ergste onrus in dekades in Dublin, sê polisie
“Wat ons gisteraand gesien het, was buitengewone geweld. Dit is tonele wat ons in dekades nie gesien het nie.”
Israel-gyselaars glo aan Egipte oorgegee
ʼn Eerste groep van 13 vroue en kinders wat gyselaar gehou is, sal na verwagting Vrydag na Israel terugkeer. Twaalf Thaise burgers is ook vrygelaat.
Italië se eerste honde-restaurant woefse sukses
In enige ander restaurant sal dit waarskynlik effe onvanpas wees om jou bord skoon te lek. Maar nie by Fiuto in Rome nie.
Israel-Hamas-konflik: Wapenstilstand, vrylating van gyselaars begin
Die begin van die wapenstilstand sal gevolg word deur die vrylating van ʼn eerste groep van 13 gyselaars wat in Gaza aangehou word, en ʼn onbepaalde aantal Palestynse gevangenes sal uit Israeliese tronke vrygelaat word.
Twee dood toe motor op Kanadese grens ontplof
Daar is aanvanklik terrorisme gevrees toe ’n motor op die vooraand van Dankseggingsdag teen ’n versperring op die grens tussen die VSA en Kanada gebots en toe ontplof het.
Israel-Hamas-konflik: Wapenstilstand eers vertraag
Benjamin Netanyahu, premier van Israel, het sy steun aan die ooreenkoms met Hamas toegesê, maar die versekering gegee dat die wapenstilstand tydelik sal wees en nie die veldtog om Hamas te vernietig sal beëindig nie.