Alles deur die skrywer Alana Bailey

Taal tel!

Wanneer ’n mens bewusmaking oor die noodsaak van Afrikaanse moedertaalonderrig en die bevordering van taalregte probeer skep, is daar telkens mense wat teenkanting uitspreek met argumente soos “taal is net ’n kommunikasiemiddel”, of “Engels is ’n wêreldtaal wat my loopbaan gaan bevorder”.