Daar is aanvanklik gedink dat gif in die Russiese opposisieleier se tee op die lughawe gemeng is voordat hy sy vlug na Moskou van Tomsk gehaal het.
Alles deur die skrywer ANA-AP
Nuwe premier vir Japan
Shinzo Abe het verlede maand om gesondheidsredes as Japanse premier bedank.
Navalny sal terugkeer na Rusland
Die Russiese opposisieleier het Dinsdag ’n foto van hom in sy hospitaalbed in Duitsland gedeel.
Alexei Navalny toon tekens van beterskap
Laboratoriums in Frankryk en Swede het intussen bevestig dat die Russiese opposisieleier met Novichok vergiftig is. Al meer antwoorde word van Rusland geëis, maar Poetin swyg.
Microsoft koop TikTok toe nié
Die tegnologiereus se aanbod is enkele dae voor Trump se sperdatum van die hand gewys.
Covid-19: Rekordgetal nuwe gevalle wêreldwyd
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het ʼn nuwe rekord aangeteken in die getal Covid-19-gevalle wat op een dag wêreldwyd aangemeld is.
Haarlok van Lincoln verkoop vir meer as R1,3 miljoen
Die haarlok is sowat 5 cm lank.
Foto’s: Só herdenk VSA 9/11-aanvalle
“Amerika sal altyd uitstyg, regop staan en terugveg.”
Brand in Kalifornië die VSA se dodelikste vanjaar
Onder diegene wat steeds vermis word, is ʼn egpaar wat hul seun vroeër gebel en gesê het hulle gaan aan die vlamme probeer ontkom deur skuiling in ʼn dam te soek.
Britse aktrise Diana Rigg oorlede
“Game of Thrones”-aanhangers sal haar herken as Olenna Tyrell.
Trump vir Nobelprys vir Vrede benoem
“Dit maak nie saak hoe Trump tuis optree en wat hy tydens mediakonferensies sê nie, hy het absoluut ʼn kans om die Nobelprys vir Vrede te wen.”
Nog ʼn haai-aanval in Aus
“Verdere ondersoek sal gedoen word om te kyk of daar ʼn verbintenis is met die noodlottige aanval.”
Covid-19: Entstof-proewe gestaak ná deelnemer siek word
Proewe vir dié betrokke entstof is ook tans in Suid-Afrika aan die gang.
10 dood in bom wat adjunkpresident teiken
Die Taliban het dadelik ontken dat hy vir die aanval verantwoordelik was.
Lincoln se haarlok, bebloede telegram te koop aangebied
Die klossie hare is sowat 5 cm lank en is verwyder tydens die nadoodse ondersoek wat op Lincoln gedoen is.
Beiroet-ontploffing: Hoop op oorlewendes vervaag
Die vyfjarige Flash, geklee in rooi skoentjies om sy pote te beskerm, het die land se verbeelding aangegryp. Mense het hom bedank en gesê hy gee meer om vir die Libanese as hul eie regering.
‘Hartklop’ maand ná Beiroet-ontploffing in puin gehoor
’n Klankopsporingstoestel het ʼn polsslag van 18 tot 19 slae per minuut tussen die puin opgetel.
Japanse regering versoek om op te dok ná oliestorting
Twee bemanningslede wat by die skoonmaak van die oliestorting betrokke was, is laat Maandagaand dood.
Russiese opposisieleier met ‘senumiddel’ vergiftig
Dit is dieselfde tipe senumiddel uit die Sowjet-era wat gebruik is in ’n aanval op ’n voormalige Russiese spioen in 2018.
Driejarige veilig toe vlieër met haar wegvlieg
Die meisie het in die vlieër se toue verstrengel geraak.