“Post-traumatiese stresversteuring is ʼn siekte wat my lewe sal neem. Ek kan dit nie langer hanteer nie. Dit het hierdie lewe oorwin, maar die hemel is my tuiste.”
Alles deur die skrywer ANA-AP
Een dood, 21 beseer ná gaslyn ontplof
Beeldmateriaal van die ontploffing wat deur verskeie media gedeel is, het getoon hoe ʼn kolom vuur vanaf ʼn plat landskap die lug in skiet.
Sterk aardbewing skud Iran
ʼn Aardbewing, met ʼn sterkte van 6 op die momentmagnitudeskaal, het Maandag die westelike deel van Iran, naby die grens met Irak, getref.
Foto’s: Kalifornië-brande woed voort
Die hoof van Kalifornië se brandweer het gesê die kleur vir die brandwaarskuwing Donderdag was pers, ʼn kleur wat nog nooit voorheen gebruik is nie. Dit beteken dat die brande waarskynlik onbeheers sal woed.
Poetin weer beskikbaar vir herverkiesing
“Poetin se aankondiging bring ʼn einde aan angs en spanning in die samelewing.”
Hof beslis Zim-weermag se oorname was wettig
‘n Zimbabwiese prokureur meen dit is interessant dat die hofbeslissing “met toestemming” uitgereik is, wat aanduidend is dat Mugabe moontlik daartoe ingestem het.
Dié man wil bewys aarde is plat
ʼn Man van Kalifornië in die VSA beplan om Saterdag homself in ʼn vuurpyl te lanseer om te bewys dat die aarde eintlik plat, en nie rond is nie.
Geliefde aktrise sterf
“Deur haar lewe en werk het sy miljoene mense geïnspireer.”
Charles Manson oorlede
Hy het een van die 20ste eeu se mees berugte misdadigers geword.
Boaty McBoatface verwerp; nuwe naam vir Sydney-veerboot
Australiese owerhede het op die tweede gewildste keuse besluit ná die grappige “Boaty McBoatface” verwerp is. “Ek hoop dit bring ʼn glimlag vir elke besoeker en inwoner.”
[Foto’s] Iran-Irak-aardbewing: Dodetal styg skerp
Die dodetal van die kragtige aardbewing van 7.3 wat die grens tussen Iran en die noorde van Irak Sondagaand getref het, het skerp gestyg.
Minstens 140 dood ná aardbewing op Iran/Irak-grens
Minstens 140 persone is in Iran dood en 860 beseer toe ʼn aardbewing van 7.3 op die grens tussen Iran en die noorde van Irak plaasgevind het, het beamptes in Iran se Kermanshah-provinsie vroeg Maandagoggend gesê.
Kerk-skieter had geskiedenis van geweld
Volgens die owerhede het Kelley voordat hy selfmoord gepleeg het sy pa gebel en gesê hy is geskiet en dat hy nie dink hy gaan oorleef nie.
Drie sterf toe man losbrand in winkel
“Mense het begin skree en na die uitgange gehardloop.”
Vroue gered ná vyf maande op see
Haaie het begin om opsetlik in die boot vas te swem en niemand het op die vroue se noodseine gereageer nie.
Bali se vulkaanstatus verlaag
Owerhede in Indonesië het die status van die Mount Agung-vulkaan in Bali van die hoogste vlak verlaag ná ʼn beduidende afname in aktiwiteit.
Vier sterf by olieboor
Vier werknemers is dood nadat ʼn brand op ʼn olieboor in Iran uitgebreek het.
Minstens 10 dood in aanval op hotel in Mogadisjoe
Minstens 10 persone is dood en meer as elf beseer in ʼn aanval op ʼn gewilde hotel in Somalië se hoofstad, Mogadisjoe.
JF Kennedy-sluipmoord: Dokumente vrygestel
Die Amerikaanse Nasionale Argiewe het ʼn gedeelte van die dokumente aan die publiek vrygestel wat verband hou met die sluipmoord van pres. John F Kennedy in 1963, alhoewel sommige van die dokumente steeds deur die Withuis teruggehou word vir veiligheidshersiening.
Einstein se teorie oor geluk verkoop vir miljoene
Albert Einstein se teorie oor geluk is dalk relatief, maar dit is pas vir miljoene op ʼn veiling verkoop.