Paul Rusesabagina, wat in die fliek Hotel Rwanda as ʼn held uitgebeeld word wat die lewens van meer as 1 200 mense gered het tydens die land se menseslagting in 1994, is deur die Rwandese regering in hegtenis geneem op terreurklagtes, het die polisie Maandag aangekondig
Alles deur die skrywer ANA-AP
Lady Gaga maak skoonskip by VMA’s
Ander sangers en groepe wat pryse gewen het, is BTS, Megan Thee Stallion, Doja Cat en Machine Gun Kelly. Klik hier vir ʼn volledige lys wenners:
Dodetal styg ná orkaan Laura
Agt mense het aan koolstofmonoksiedvergiftiging weens foutiewe kragopwekkers omgekom.
Boodskap-in-ʼn-bottel keer ná 35 jaar terug
ʼn Vrou het ʼn brief teruggekry wat sy 35 jaar gelede in ʼn rivier gegooi het.
Foto’s: Sterftes, verwoesting ná orkaan Laura
Laura was met stormsterk winde van 240 km/h die kragtigste orkaan om Louisiana in 150 jaar te tref.
Hoof van TikTok bedank kort ná aanstelling
Die VSA oorweeg dit om Amerikaners se toegang tot TikTok te beperk.
Tiener vas wat glo op betogers losbrand
Betogings in die Amerikaanse deelstaat duur voort nadat die polisie die afgelope naweek ʼn swart man sewe keer in die rug geskiet het.
Die groot ontsnappoging van 2020
74 dae later is hy minder as 1,6 km van sy huis af aangekeer.
Laura tref VSA as ‘uiters gevaarlike’ orkaan
Sterk wind wat tans in Louisiana woed kan geboue beskadig, bome ontwortel en voertuie soos speelgoed slinger.
Christchurch-terreur: Skieter gevonnis
“Jou optrede was onmenslik. Jy het ʼn driejarige doelbewus doodgemaak terwyl hy aan sy pa se been vasgeklou het.”
Geen meer ‘Finger Lickin’ Good’ vir KFC nie
KFC het besluit om (vir eers) sy slagspreuk te laat vaar.
Christchurch-terreur: Skieter swyg in vonnisverhoor
Byna 90 oorlewendes en familielede van slagoffers het die afgelope drie dae in die hof getuig.
Tropiese storm op pad na VSA nou orkaan
“Daar is geen twyfel dat dit ’n groot en uiters gevaarlike orkaan vir die ooste van Texas en Louisiana sal wees nie.”
Hospitaal sê Navalny is vergiftig
Dokters by die Charité-hospitaal in Berlyn het gesê kliniese bevindings dui daarop dat die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, vergiftig is.
Christchurch-terreur: Skieter wou 3 moskees teiken, afbrand
Nuwe besonderhede oor die aanvalle in Maart 2019 het op die eerste dag van Brenton Harrison Tarrant se vonnisverhoor in die hooggeregshof in Christchurch aan die lig gekom.
Bewustelose Russiese afvallige kom in Duitsland aan
Navalny, ʼn politikus en korrupsie-ondersoeker, is een van die Russiese president Wladimir Poetin se felste kritici.
Russiese opposisieleier ‘nié vergiftig’
Volgens dokters is geen gif in Alexei Navalny se sisteem opgespoor nie. Diegene na aan die Russiese opposisieleier is egter nie oortuig nie.
Trump-man vas vir bedrog met Mexiko-muur
Die aanklagte hou verband met die veelbesproke muur wat Trump tussen Amerika en Mexiko wil bou.
President van Mali bedank midde staatsgreep
“My wens is dat geen bloed vergiet word om my aan bewind te hou nie.”
Doeanehoof vas ná Beiroet-ontploffing
Altesaam 30 mense word sowat twee weke ná die voorval steeds vermis.